5#!+ stormEk is alweer VREESLIK stil en ek dink ek is die wat so van tyd tot tyd inloer ‘n verskoning en ‘n verduideliking verskuldig. Ek is besig om persoonlik deur ‘n baie taai tydjie te gaan (nee, ek het nie ‘n depressie relapse nie) en ek voel nie dat ek op hierdie stadium iets het wat ek hier wil skryf nie; ek dink net dit sal afbreek doen aan die mooi dinge wat ek oor die algemeen probeer sĂȘ.

Ek vra dus om tot verdere kennisgewing verskoon te word van die blogscene af - ek kom wel terug sodra dien 5#!+-storm verby is.