OMG, ek is getag. Allow me a moment to relish in the spotlight!
OK, dit hou nie sou lank as wat ek voor gehoop het nie… Sonder enige verdere poespas, hier is myne:
2. http://skoorblok.wordpress.com/2008/03/05/vir-anna-mart-van-der-merwe/
3. http://idiwidi.wordpress.com/2008/01/08/trap/
As ek nou 3 ppl kan tag, as julle nie reeds getag is nie, (ek weet ek is maar ‘n bottom feeder hier)
PS. Sorry, Skoor, ek weet jy’s klaar getag.
20 March 2008 at 3:29 pm
Fabulous header pic. Fabulous!
23 March 2008 at 6:37 pm
O genade, ek sien ek is getag. Wat nou?
Blykbaar moet ek 3 inskrywings op my blog gee, van ander postings wat ek geniet het. Eish!! Kan ek die ronde maar uitsit? Ek krap nog nie genoeg op ander se blogs dat ek 3 postings het wat by my gebly het.